Toekomsweb

Ons bou die Toekoms

Inleiding tot wordpress

Wordpress is 'n baie bekende webontwikkelingsplatform. As jy graag jou eie webblad wil ontwikkel, kan ek dit ten sterkste aanbeveel. In hierdie artikel gaan ek probeer om so bietjie die basiese beginsels van Wordpress saam te vat, en te verduidelik hoe om daarmee te begin. Wordpress.org eerder...

READ MORE

3 Stappe om jou idee 'n werklikheid te maak

1. Besluit Elke marathon begin met die eerste tree. Elke huis begin met die eerste steen. Elke idee begin by die besluit. Besluit dat jy dit gaan doen. Besluit, want 'n ferme besluit is moeilik om te stuit. Waarom is dit so belangrik om te besluit? Want dit is hoe ons brein werk. Ons is...

READ MORE

Hoe kan ek geld maak uit 'n blog?

Hoe kan jy geld maak uit 'n blog? Wat as ek vir jou gesê het dat daar eintlik verskeie maniere is wat jy geld kan maak deur 'n webblad? Jy hoef nie 'n besigheidseienaar of entrepreneur te wees om geld te maak deur aanlyn produkte te verkoop nie, inteendeel, in ons moderne era is dit al hoe...

READ MORE

4 Redes waarom enige iemand behoort te weet hoe om te programmeer

“The programmers of tomorrow, are the wizards of the future. You’re going to look like you have magic powers compared to everybody else.” - Gabe Newell Programmering is een van die vaardighede wat die wêreld aan die brand het. Sedert Konrad Zuse in 1938 die eerste programmeerbare rekenaar, die...

READ MORE

Waarom jou kind behoort te leer hoe om te programmeer.

Programmering is belangrik. Laat ons nie daaroor hare splyt nie. In elke veld van modernisering is programmering die dryfkrag. Waar sou ons wees sonder programmering?Hoe sou die samelewing lyk sonder programmering? Al die gemak wat ons elke dag geniet het ons in 'n groot mate te danke aan...

READ MORE